STUDENTE-VERTEENWOORDIGERS
|
KOMMUNIKASIE & BEMARKING
KLEINGROEPE
|
INTERKERKLIKE VERHOUDINGS
GASVRYHEID
|
EREDIENSKOÖRDINEERDER
CRUX-STUDENTEVERENIGING: VOORSITTER
|
AKSIES
STUDENTE-VERTEENWOORDIGERS
Die gemeente handhaaf 'n aktiewe teenwoordigheid in die koshuise en privaatwyke van Stellenbosch. Hierdie bediening dien as kontak met hierdie verteenwoordigers.
Kontakpersoon: Willie Viljoen
Telefoon: 076 339 1539
E-pos:
15041417@sun.ac.za
KOMMUNIKASIE & BEMARKING
Hierdie kreatiewe en energieke bediening maak seker studentebediening is sigbaar is binne en buite die gemeente deur studente ingelig te hou oor die bediening se aktiwiteite.
Kontakpersoon: Neil van Tonder
Telefoon: 072 298 1387
E-pos:
neil.van.tonder@gmail.com
KLEINGROEPE
Die versorging van studente binne kleingroepe word gefasiliteer deur hierdie bediening, in noue samewerking met die gemeente se breë kleingroepe bediening.
INTERKERKLIKE VERHOUDINGS
Studentebediening streef om betrokke te wees op Stellenbosch se verskeie kampusse, asook om 'n volkome nie-rassige studentebediening te vestig deur o.a. sterk bande te handhaaf met die VGK gemeentes op die dorp. Die interkerklike bediening vat hande met ander Christelike denominasies op Stellenbosch, om as een liggaam van Christus gesamentlike aktiwiteite aan te bied, asook om nouer samewerking te bewerkstellig.
Kontakpersoon: Devon Baartman
Telefoon: 076 818 0673
E-pos:
14914158@sun.ac.za
GASVRYHEID
Die sosiale bediening sorg vir verversings na afloop van eredienste by die Kruiskerk sentrum, en betrek ook studente in die gemeente deur allerlei items op die sosiale kalender, o.a. die jaarlikse bal.
Kontakpersoon: Friena Muller
Telefoon: 082 926 6234
E-pos:
frienamuller@gmail.com
EREDIENSKOöRDINEERDER
Studente dra tot 'n groot mate by tot die inhoud van eredienste, veral by die Kruiskerk sentrum. Hierdie bediening bied 'n forum waardeur studente kan bydra tot die erediens, en werk nou saam met die erediensbediening.
Kontakpersoon: Nico Lochner
Telefoon: 072 460 0552
E-pos:
14873672@sun.ac.za
CRUX-STUDENTEVERENIGING: VOORSITTER
Hierdie bediening dien as kontak tussen verskillende studentebedieninge, en fasiliteer samewerking met ander bedienings binne die gemeente, asook die vestiging van nuwe studentebedieninge.
Kontakpersoon: Johann Maartens
Telefoon: 08311 6304
E-pos:
15076202@sun.ac.za
AKSIES
Verskeie van die gemeente se getuienisbedieninge is hoofsaaklik studentgedrewe. Die Aksies-koördineerder ondersteun hierdie bedieninge, en dien as skakel met die breë studentebediening.
Kontakpersoon: Beatrix Kennedy
Telefoon: 082 569 6188
E-pos:
14594161@sun.ac.za