MOTORFIETSBEDIENING
|
HISTORIESE BEDIENING
MOTORFIETSBEDIENING
’n Bediening deur motorfiets-entoesiaste!
Kontakpersoon: Johan du Preez
Telefoon: 083 445 0650
E-pos:
jdupreez@tiscali.co.za
HISTORIESE BEDIENING
Hierdie groep beywer hulle vir :
(a) Navorsing oor ons kulturele en geestelike erfenis
(b) Ordening van inligting en voorwerpe in `n gemeentelike argief
(c) Uitstallings wat die storie van die gemeente visueel vertel.
As ‘n bediening glo ons dat ons gemeente se verlede steeds vir ons huidige en veral die toekomstige geslagte ‘n aansporing tot dienslewering en hoër doelwitte kan wees.
Kontakpersoon: Johan Krige
Telefoon: 084 683 8445
E-pos:
info@caledonvilla.co.za