Babakamer (Moeder/Vaderskamer)

In die konsistorie wat vir hierdie doel ingerig is.

Babakerk

’n Babaversorgingsdiens tydens die erediens in die geboutjie agter die kerk.

Kleuterkerk

‘n Geestelike avontuur vir voorskoolse kinders tydens die oggenddiens in die “Bovertrek” van die Kerkhuis. Die 2-3 jariges en die 4-5 jariges is in afsonderlike groepies.

Graad 1-6 (Paidion)

Kom in die Hofmeyrsaal byeen tydens die erediens (09:30). Ouers kry die kinders weer na kerk.
Kry die kwartaalprogram
hier

Graad 7-10 (ModKats)

- Elke kwartaal begin met 'n Tienerdiens in die Kruiskerk tydens die erediens,
- die Sondag daarna is graadgroepe by die Kweekskool tydens die erediens
- twee Sondae daarna is kleingroepe volgens eie gereelde tyd en plek.
Kry die kwartaalprogram
hier