Hoe word ek versorg?

Kleingroepe in Moedergemeente wil vir jou ‘n ruimte bied waar jy saam met ander kan groei in jou verhouding met God, deur saam te bid, mekaar te versorg en saam te vra wat die Bybel vir my elke dag se lewe beteken. ‘n verskeidenheid tipes kleingroepe in ons gemeente. Studentegroepe, jongwerkendes, familiegroepe, mans- en dames groepe met die fokus op bybelstudie en/of omgee.

Kleingroepe Kontakbesonderhede

kleingroepe@moederkerk.co.za is jou een-stop e-pos adres vir alle kleingroepsake. As jy direk wil kontak maak, is die kontakpersone soos volg:

Studente:

Marié Britz
084 515 1629
marie@moederk.co.za

Jong Werkendes:

Kotzé Olivier
076 911 1930
kotze@moederkerk.co.za

Gevestigde Lidmate:

Marié Britz
084 515 1629
marie@moederkerk.co.za

Om jou te help om ‘n kleingroep te kry, is daar ‘n vormpie by die kerkkantoor beskikbaar of jy kan dit hier  kry.