Die "Kerkhuis" is die administratiewe sentrum van die gemeente. Die leraars, skriba en kassier het hier kantore en die meeste vergaderings en toerustingsgeleenthede vind hier plaas.

Adres:

Drostdystraat 2
Stellenbosch
7600

Kantoorure:

Maandag tot Donderdag:
08:00-15:30
Vrydae: 08:00-13:00

Kontakbesonderhede:

Tel: 021-883 3458 of 021-887 0012
Faks: 021-886 4041
E-pos:
kantoor@moederkerk.co.za

Bankbesonderhede:

NG KERK STELLENBOSCH
Nedbank
Business Winelands
Rek. No. 1498043232 (Tjek)
Takkode 149821

Kontak ons via die internet:

Naam:
Tel:
E-pos:
Boodskap:



Administratiewe Assistente:

Voldag
Maritha Kotzé
E-pos:
kantoor@moederkerk.co.za

Soggens
Elaine Hamman
E-pos:
elaine@moederkerk.co.za

Venita de Kock
E-pos:
venita@moederkerk.co.za