| Titel | Nota | Skakel |
| | ` | |
| actsofkindness | 'n Rewolusionere nuwe beweging! | Skakel |
| | ` | |
| communitas | Kliek op "Positiewe Ouerskap" vir kraakvars idees en gesprekke oor ouerskap. Die webblad word instand gehou deur die kerk se diensinstansie "Communitas". | Skakel |
| | ` | |
| | Die Heidelbergse Kategismus | Skakel |
| | ` | |
| | Die Nederlandse Geloofsbelydenis | Skakel |
| | ` | |
| forgood | Die Heartlines mense het hierdie For Good inisiatief van stapel gestuur. Hope idees om elkeen op ons eie klein maniere, groot verskil te maak! | Skakel |
| | ` | |
| canticum novum | Canticum Novum, ons Studente Kerkkoor, het hulle eie webblad! | Skakel |
| | ` | |
| joybracelet | Lees Nelia (lidmaat van Moedergemeente) se getuienis wat gelei het tot die totstandkoming van die "joy bracelet" projek. | Skakel |
| | ` | |
| more2life | 'n UK-gebaseerde webwerf wat ondersteuning werf vir projekte in Gugulethu. | Skakel |
| | ` | |
| sagoodnews | Honger vir goeie nuus? Hier's wenke vir volgende keer se vleisbraai as almal kla - gooi hulle met "SA good news!" | Skakel |
| | ` | |
| scsh | Nog 'n "goeie nuus" en "positiewe houding" webwerf. Klein dingetjies (soos om mense respekvol te groet) het groot rimpelinge (soos om 'n kultuur van respek te bevorder en geweld te verminder). | Skakel |
| | ` | |
| Straatlig | Straatlig, ons bediening wat werk met haweloses, het hulle eie webwerf propvol nuus en stories wat die hart warm maak. | Skakel |
| | ` | |
| bridge | The international students ministry in our congregation (Bridge) has their own website for announcements of events. | Skakel |