Troues

Die Moederkerk-gebou is baie gewild vir troues. Laai hieronder die dokument af wat die reëlings uiteensit vir huweliksbevestigings in Moederkerk, sowel as die aansoekvorm daarvoor.

Kry die inligtingsdokument vir troues deur HIER te kliek