Tuis2019-06-07T06:30:02+00:00

Eredienste die week

MOEDERKERK

Sondag 22 September Klassieke Diens

09:30 Johan van der Merwe

Tema: Koninkrykstyd

Teks: Luk 16:1-13

HOFMEYRSAAL

Sondag 22 September Informele Diens

09:30 Geen

Tema: Geen

Teks: Geen

MOEDERKERK

Sondag 22 September Klassieke Diens

19:00 Geen

Tema: Geen

Teks: Geen

KRUISKERK

Sondag 22 September Informele Diens

19:00 Johan van der Merwe

Tema: Koninkrykstyd

Teks: Luk 16:1-13

Wat’s nuut?

RECONCILIATION LUNCH

Na byna 25 jaar van demokrasie in Suid-Afrika is daar steeds min forums waar verskillende ras- en kultuurgroepe op ‘n gestruktureerde maar tog informele wyse met mekaar kan skakel en verhoudings kan bou om die lewe saam te deel. Die Reconciliation Lunch (Versoenings-ete) wil graag so ‘n ruimte van versoening wees. Die Reconciliation Lunch word elke tweede Woensdag om 11:45 by die Legacy Sentrum in Kayamandi gehou. Die laaste twee geleenthede vir die kwartaal is die Woensdae van 6 Junie en 20 Junie. Kontak Jan van Zyl by jan@moederkerk.co.za

Laai Meer