11 Mar 2014

Sewe Weke – Week 7

0 Comment

Dit is die laaste week in ons Sewe Weke proses en ons staan stil by die tema:” Ons leef dankbaar…” en die teksgedeelte vir die week is Lukas 17:11-19.  Melody Beady skryf:  “Gratitude unlocks the fullness of life. It turns what we have into enough, and more. It turns denial into acceptance, chaos to order, confusion to clarity. It can turn a meal into a feast, a house into a home, a stranger into a friend. Gratitude makes sense of our past, brings peace for today and creates a vision for tomorrow.”

Gesels saam oor die tema dankbaarheid en die teksgedeelte en hoe dit mens kan help om te groei in jou geloof.

[top]
Laat `n antwoord